Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Lawaai versuur lewe in noordelike woonbuurte

Gatvol, Kroonstad:

Die harde musiek en lawaai oor luidsprekers op Saterdag 4 Augustus was vir my, ’n inwoner van die noordelike woonbuurte naby Rooiskool, een te veel.

Ek wil my misnoeë oor die uiters harde musiek en die persoon wat die mikrofoon gebruik het uitspreek.

Ek is seker die persoon agter die mikrofoon het die hele mikrofoon ingesluk en dit het die lawaai soveel erger gemaak.

Die lawaai het van vroeg die oggend tot laat in die nag geduur.

Ek weet skole moet sport aanbied, maar dié tas ons menseregte aan.

Ek sal graag wil hoor wat ander inwoners van dié omgewing hieroor te sê het.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.