Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Lollos kuier in Kroonstad

Lollos en Lettie bring hul splinternuwe vertoning, Lollos, Jou Slim Ding, na Kroonstad.

Dit sal Saterdag (12/10) om 17:00 by die Johan Slabbert-skool vir leerlinge met spesiale onderwysbehoeftes aangebied word.

Kaartjies is op Quicket beskikbaar (soek “Lollos, jou slim ding! Kroonstad”).

Stuur ’n e-pos na lollosbesprekings@ gmail.com vir meer inligting.

  • ’n Lollos-DVD is op die spel vir Kroonnuus-lesers.

Stuur ’n SMS of WhatsApp-boodskap met jou naam, die dag waarop Lollos in Kroonstad kom kuier en die titel van jou gunsteling-liedjie na 084-404-2547.

Die kompetisie sluit Donderdag (10/10).

Die wenner sal op Lollos se Facebook-blad bekend gemaak word.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.