Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Marathon 42ste keer aangebied

Atlete van die Goudveld en omgewing word genooi om aan die 42ste Mielie­marathon in Welkom deel te neem.

Dit word op 18 Januarie deur die Goudveld-multisportklub aangebied.

Bykomende wedlope sal oor 21 km, 10 km en 5 km strek.

Atlete kan met die marathon vir die Twee Oseane- en die Comrades-wedloop kwalifiseer.

Die roete strek van die hoër tegniese skool in die rigting van Odendaalsrus en terug.

Vir meer inligting, skakel 083-478-3886 of 071-460-3536.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.