Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Mark kry nuwe baadjie

Die Business Village-mark – in ’n nuwe baadjie – sal elke eerste Saterdag van die maand plaasvind.

Dit word skuins oorkant die Kroon-hospitaal naby die Checkers-sentrum in Kroonstad aangebied.

Dié mark is nou onder nuwe bestuur.

’n Verskeidenheid eetgoed en produkte – van klere tot dekor-­artikels en juwele – sal te koop aangebied word. Uitstallers verkoop klere, dekor produkte, juweliersware, en vele meer.

Kinders kan hulself op springkastele vermaak terwyl ouers inkopies doen.

Uitstallers word genooi om hul staanplekke vroeg­tydig teen R100 per staanplek per maand te bespreek.

Die mark se datums is: 1 Junie, 6 Julie, 3 Augustus, 7 September, 5 Oktober, 2 November en 7 Desember.

Bel Debbie Capazorio by 084-266-8855 of Janita Geldenhuis by 076-791-1913.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.