Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Meesters meet kragte

Die Noord-Vrystaatse meestersjukskei­spelers het in die nasionale jukskeitoernooi vir meesters kragte gemeet.

Dié geleentheid, waar drie van die Noord-Vrystaatse jukskeispanne deelgeneem het, is van 23 tot 27 September in Kroonstad aangebied.

’n Derde plek is in die A- en B-afdeling behaal, terwyl die span wat in die C-afdeling meegeding het, ’n sesde plek in die toernooi verwerf het.

C-afdeling: eindig sesde in die toernooi.

Hesther Oelofse is vir die grootmeesterspan vir vroue gekies, terwyl Marietjie Herbst as die afrigter van dié span aangewys is. Gerhard du Preez is vir die meestersjukskeispan vir mans gekies.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.