Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Nuwe tak in Steynsrus gestig om met swak dienslewering te help

AfriForum gaan ’n nuwe tak in Steynsrus stig.

Alle belangstellendes word genooi om die vergadering Woensdag (30/10) om 18:00 vir 18:30 in die saal van die NG kerk Steynsrus by te woon.

Die organisasie se buurtwag sal ook op hierdie geleentheid gestig word.

Volgens JP Nel, AfriForum se assistentkoördineerder vir die Hoogland, is daar ’n behoefte aan oplossings vir die probleme in die dorp.

“Weens swak bestuur en dienslewering is Steynsrus besig om vinnig agteruit te gaan. Met die stigting van die tak in dié dorp gaan die probleme aandag kry en opgelos word. Ons takke maak in elke dorp waar die organisasie betrokke is ’n groot verskil en gaan beslis ook ’n groot verskil in Steynsrus maak,” sê Nel.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.