Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Optog! se konsert ’n eerste vir die Kroonstad-gehoor

As deel van Optog!, die grootste enkele konserttoer deur plaaslike sangers, akteurs en musikante, tree Joshua na die Reën op Vrydag 23 Julie in Kroonstad op.

Dié vertoning vind in die Kroonstad-stadskouburg plaas.

Dit is ’n eerste vir Kroonstad en beloof om ’n belewenis vir die gehoor te wees.

Kaartjies kan teen R185 per persoon aanlyn by iTicket bespreek word.

As alternatief kan Nicolene Kotzé by 056-492-0013 of 063-233-3144 gebel word.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.