Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Pretloop ten bate van sentrum aangebied

Die Kroonstad-sentrum vir bejaardes bied op Woensdag 6 Februarie ’n pretloop op die landbouterrein aan.

Die koste beloop R20 per inskrywing, en inskrywings sal vanaf 16:30 plaasvind.

Die pretloop begin om 17:30.

Deelnemers kan tussen ’n 2,5 km- of ’n 5 km-roete kies.wat die normale Kroonstad-parkrun-roete sal volg.

Die eerste tien vroue, mans en kinders sal elk ’n verrassing ontvang.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.