Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Skenkplek op voorstoep

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) streef daarna om deurlopend vyf dae se bloedvoorraad beskikbaar te hê.

Nagenoeg 3 000 eenhede bloed moet daagliks ingesamel word.

Om ’n bloedskenker te kan wees, moet iemand 16 tot 65 jaar oud wees en ’n minimum van 50 kg weeg.

Skenkers moet ook goeie gesondheid en ’n veilige seksuele leefstyl handhaaf.

Skenkers kan die Kroonstad-tak van die SANBD in die Checkers-sentrum besoek.

Die sentrum is Maandae tot Vrydae van 10:00 tot 18:00 oop en Saterdae van 09:00 tot 14:00.

Skakel 056-212-2862.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.