Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Skool hou weer sy Kersmark

Die opening van die jaarlikse Kroonheuwel-Kersmark vind vanaand (04/12) van 18:00 tot 21:00 by die skoolsaal in Verwoerdstraat, Kroonstad, plaas.

Die mark is van môre (05/12) tot Vrydag (07/12) van 09:00 tot 19:00 oop, en Saterdag (08/12) tot 12:00. Saans kan die manne om ’n vleisbraaivuur met die klanke van die Afrikaanse Souties kuier. Die mark is een van die Kroonheuwel- Primêre Skool se grootste geldinsamelingsprojekte.

Bel Carina Serfontein by 083-635-2851 vir meer inligting.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.