Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Span wen drie ligas

Die Laerskool Kroonheuwel se o.9A-rugbyspannetjie was kookwater in vanjaar se rugbyseisoen.

Die span het nie minder nie as drie rugby- ligas gewen.

Hulle het die Super-8-rugbyliga en die Konka-rugbytoernooi gewen, en is boonop as wenners van die Griffons-o.9A-rugbyliga gekroon.

Hulle het 14 onoorwonne wedstryde in die drie rugbyligas gespeel.

In die Griffons-rugbyliga het hulle 147 punte aangeteken en slegs 5 punte afgestaan.

“Inderdaad ’n spannetjie om dop te hou en waarmee rekening gehou kan word,” sê die skoolhoof, Johan Loubser.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.