Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Spanning loop hoog in uitdunne

Die Valsrivier-uitdunrondes vir mans- en vroue-rolbalvierspel is einde Januarie in Heilbron gespeel.

Die klubs in dié streek het op Saterdag 25 Januarie en Sondag 26 Januarie meegeding om die uiteindelike vierspelspanne te kies.

Al het die spanning in die wedstryde hoog geloop, is uit­stekende rolbal met goeie sportmangees gespeel.

Die spelers wat in die spanne ingesluit is en die Valsrivier-streek Saterdag (15/02) en Sondag (16/02) by die Kroonstad-rolbalklub sal verteenwoordig, is:

  • vroue – Nita Wessels (lei), Annelie Boucher (tweede), Alta de Gouvea (derde) en Ansie Fourie (skipper); en
  • mans – Derrick de Gouveia (lei), Marius van Schalkwyk (tweede), Oelie Oelofse (derde) en Petrus Fölscher (skipper).

Hulle sal teen die Goudveld- en Riemland-streek te staan kom.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.