Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Spel tref die kol

Veerpyltjies word deesdae met mening in Kroonstad gespeel.

Dié sportsoort herleef in die dorp.

Op Dinsdae kan enige belangstellendes by die polisiekantien langs Kroonpark, Kroonstad hul vernuf met die veerpyltjie in die hand kom toets en meeding teen gesoute spelers.

Die spelers van die Ligers-veerpyltjieklub sal ’n handjie bysit om nuwelinge te help om die kunsies van dié sport te bemeester.

’n Kontantkroeg is beskikbaar.

Wedstryde vir die liga word op Woensdae by die polisiekantien gespeel.

Die klub se verrigtinge hervat weer môre (11/01).

  • Dit begin om 18:00.Vir meer inligting, bel Gideon Koertze by 072-333-9693.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.