Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Spog met liggies

Kroonnuus wil ’n Facebook-album van huise met Kersversierings in Kroonstad en die omgewing skep, saam met ’n Kersliggieroete vir sy lesers.

Stuur die adresse van huise of besigheidspersele wat met Kersliggies versier word na madli.grobbelaar@volksblad.com.

Kroonnuus would like to compile a Facebook album of houses with Christmas decorations in Kroonstad and surrounds, accompanied by a Christmas lights route.

Send the addresses of houses or businesses decorated with Christmas lights to madli.­grobbelaar­@volksblad.com.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.