Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Steun word waardeer

Nicolene Kotzé, gemeenskapsdiensorganiseerder, Kroonstad-sentrum vir bejaardes:

Die Kroonstad-sentrum vir bejaardes wil graag baie dankie sê aan elkeen van die publiek, elke kerk en besigheid wat in 2018 ’n bydrae gelewer het, ons ondersteun het en hulp aangebied het met al ons geld­insamelingsprojekte. Ons waardeer u bereidwilligheid opreg.

Ons bejaardes het ’n baie spesiale plekkie in ons hart en ons kan nie genoeg dankie sê nie, want sonder u ondersteuning en bydraes sou ons nie ’n sukses van die jaar kon maak nie.

Om navrae te rig, borgskappe aan te bied of skenkings ten bate van ons bejaardes te doen, skakel 056-492-0013 of 063-233-3144.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.