Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Tehuis hou basaar

Huis Edelkroon, deel van die Kroonstad-sentrum vir bejaardes, hou sy jaarlikse basaar op 24 Augustus.

Die basaar, met die tema “Karnaval”, word by die NG Moedergemeente se saal in Cross-straat aangebied.

Daar sal bekende basaar-stalletjies, asook nuwe stalletjies soos die tombola-tafel, wees.

Kosbestellings vir aflewering op die dag kan by Huis Edelkroon geplaas word. Kontak die tehuis vir inligting.

Op 25 Augustus sal Huis Edelkroon ook ’n plaasontbyt by die Kroonstad-buiteklub naby Kroonpark aanbied. ’n Beperkte aantal kaartjies is beskikbaar. Bel Nicoleen Kotze by 056-213-1456 of besoek Huis Edelkroon in Meyer­straat.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.