Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Twee hou wiele aan die draai

Dit is ’n aangename verrassing wanneer ’n mense se hart wanneer mens met ’n hedendaagse besef dat daar nog barmhartige samaritaan te doen kry.

Só ’n persoon huiwer nie om sy medemens met hulp by te staan nie.

Kroonnuus se verslaggewer was Woensdag (23/01) onderweg om ’n onderhoud in Viljoenskroon te voer toe een van die motor se bande in ’n slaggat beskadig is, en hetas gevolg van ’n slaggat verloor is.

Twee mans wat in die teenoorgestelde rigting op pad was, het stilgehou om te help om die band te ruil.verby gery het vanaf Viljoenskroon het, hulle medemens in nood dadelik te hulp gesnel.

Ephraim Moeti en Thabo Mohlakoana werk in Kroonstad en moet elke dag die pad vol slaggate tussen dié twee dorpe aandurf. twee manne wat werksaam is in Kroonstad, moet elke liewe dag die pad met baie moed aandurf.

Motoriste met viertrekvoertuie vind dit makliker om die pad te gebruik, maar soos die twee met ’n kleiner motor, bly dit ’n reuse uitdaging.

Hulle staan vroeg op om in die pad te val sodat hulle genoeg tyd het om stadig en versigtig tussen die slaggate op die R76 deur te vleg.

omdat hulle baie stadig en versigtig, deur die slag veld op die R 76 moet ry.

Hoewel hulle eintlik haastig was, was albei se vriendelikheid en behulpsaamheid tasbaar.

Die band is binne enkele minute geruil.

Almal wat op die ou end tot die beskadigde band se herstel bygedra het, het ook met geduld en glimlagte gehelp.was gehelp het om die band kwotasies vir die band se herstel geskryf hetDit was ook baie opvallende oral waar Kroonnuus ’n kwotasies moes gekry om die band te herstel, was dit ook net glimlagte en geduldige mense.

Dié is mense wat daagliks met baie moeite na behoeftige en moedelose kliënte omsien.

Dit is net nie moeite vir hulle nie.

Barmhartige samaritane – dié wat nie verby iemand in nood ry nie, en wat altyd glimlag en behulpsaam is – is ’n aanwins in die samelewing.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.