Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Vertoning uitgestel

Die sanger Jo Black moet in September ’n operasie ondergaan.

Dit noodsaak die NG kerk Kroonstad-Oos om die vertoning, wat op Vrydag 19 Oktober sou plaasvind, na 23 Februarie 2019 uit te stel.

Die tyd en plek sal later bekend gemaak word.

Mense wat reeds kaartjies gekoop het, is welkom om die kaartjies vir die vertoning in Februarie 2019 te hou of om soggens van Maandag 17 September by die Kroonstad-Oos se kerkkantoor tot einde Oktober hul kaartjiegeld terug te eis.

Die kerk vra om verskoning vir die ongerief en bid dat Jo se operasie goed sal afloop en dat die beske­­rmende hand van God hom veilig en gesond sal maak.

Navrae kan aan die kerkkantoor by 056-212-6331 gerig word.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.