Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Vinnige melktert in ’n japtrap verslind

Met ’n pakkie tennisbeskuitjies en ’n blikkie kondensmelk kan jy blitsig ’n melktert aanmekaarslaan.

Bestanddele:

1 blikkie kondensmelk

3 blikkies water (gebruik die kondensmelk-blikkie)

3 eiers, geskei

4 x 15 ml mielieblom

4 x 15 ml vlapoeier

1 pakkie tennisbeskuitjies

kaneel

Metode:

Pak die tennisbeskuitjies in ’n tertbak.

Gooi die kondensmelk in ’n kastrol en voeg die water by.

Die stoofplaat moet op lae hitte gestel word. Skei die eiers en klop die eierwitte styf. Meng nou ’n halwe blikkie water met die eiergeel, mielieblom en vlapoeier.

Voeg eiergeelmengsel by die kondensmelk in die kastrol.

Roer oor lae hitte totdat die mengsel verdik. Haal van die stoof af en vou eierwitte by.

Giet die beslag bo-oor die tennisbeskuitjies in die tertbak.

Besprinkel met kaneel en laat die tert heeltemal afkoel en stol.

Bron: Boerekos.com

Terete ya lebese ya kapele

1 koti koti lebese le khutsitsoeng (condensed milk)

3 koti koti metsi (sebedisa koti koti tsa kondens-lebese)

3 mahe, a a role

4 x 15 ml maizena

4 x 15 ml poeiri a custard

1 kuku tsa tennis

Sinamone

Mokgwa:

Beha kuku tsa tennis kamoroa baka tsa terete.

Tshela lebese le khutsitsoeng ka hare pitsa. Tshela koti koti metsi ka motswako. Beha setofo mocheso o monyane (low).

Nka mahe 3 ntsha mothwebe ka thoko, o nke bosweu ba lehe o bokopanye bo le bong ka thoko.

Tshela mothwebe ka hare koti koti le ½ metsi. Tshela maizena le poeiri a custard. Fuduha. Tshela ka hare pitso hodimo setofo. Etsa moro.

Kopanya mahe a masweu ka hara motswako. Tshela motswako hodimo kuku tsa tennis.

Tshela sinamone hodimo terete.

Phepa e bata.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.