Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Vrywilligers kan diere se lewe verryk

Om die gehalte van diere se lewe te verbeter, is die DBV in Kroonstad hoofsaaklik van skenkings en die diens van vrywilligers afhanklik.

“Ons is dringend op soek na vrywilligers wat met die diere kan help, geld­insamelingsprojekte dryf en in die komitee kan dien,” sê Eloise Hoffman van dié tak van die DBV.

Hoewel sy besef dit is ’n moeilike en ondankbare werk, rig sy ’n versoek aan diereliefhebbers om met dié uitdagende taak te help.

Enigiemand wat betrokke wil raak, kan Hoffman by 076-172-3720 of Esta Muller by 082-776-3368 bel vir meer inligting hulle weg oop sien om betrokke te raak kontak vir Eloise Hoffman op of Esta Muller.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.