Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Vullis nie op dié dae verwyder nie

Die Moqhaka-munisipaliteit sal nie op die volgende vakansiedae in Desember vullisverwyderingdienste in Brentpark, Kroonstad, Maokeng, Steynsrus, Matlwangtwang, Rammulotsi en Viljoenskroon lewer nie:

Maandag 17 Desember, Dinsdag 25 Desember, Woensdag 26 Desember, Donderdag 27 Desember, Vrydag 28 Desember en Maandag 31 Desember.

Vullis sal wel op Dinsdag 1 Januarie verwyder word.

Inwoners word versoek om vullis tot die volgende week oor te hou.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.