Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Werk aan duikweg amper klaar

Dit wil voorkom of die ontwrigting van verkeer in Kroonstad weens die herstelwerk aan die duikweg in Crossstraat byna verby is.

Vrydag (05/07) het Transnet bevestig die herstelwerk aan die duikweg is bykans voltooi.

Die duikweg is nou al sedert Maart gesluit sodat Transnet in samewerking met die Moqhaka- munisipaliteit herstel- en opknappingswerk daaraan kan doen. Die duikweg sou weer op 31 Mei geopen het.

Gomotso Maaroganye, projekbestuurder van Transnet wat aan die stuur staan van die projek, het bevestig dat Transnet bykans klaar is en dat die duikweg beslis teen Woensdag 31 Julie weer sal oop wees.

Verkeersvloei in dié deel van die dorp sal dan weer normaal wees.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.