Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Woonbuurt dán sonder elektrisiteit

Inwoners van Elandia moet kennis neem dat die elektrisiteitstoevoer Woensdag (04/07) van 08:00 tot 16:00 onderbreek sal word.

Deliwe Ngwenya, direkteur van tegniese dienste by die Moqhaka-munisipaliteit, het kennisgewing gegee dat konstruksiewerk aan elektrisiteits­infrastruktuur uitgevoer sal word.

Sy versoek inwoners om alle kragpunte as lewendig te beskou, aangesien die toevoer op enige tyd herstel kan word.

Verbruikers word versoek om elektriese toestelle van kragproppe te ontkoppel om moontlike skade aan toestelle te verhoed.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.