Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Atlete draf Groot Gat kaf

Die 30ste Groot Gat-marathon is Saterdag (22/03) deur die Kimberley Pirates-marathonklub aangebied. Ongeveer 650 atlete het deelgeneem.

  • Die uitslae is soos volg:

1. Phule Hlabahlaba, 2:33:57, Sibanye

2. Simthembile Swarts, 2:33:58, Nedbank WP

  • 3. William Monela, 2:35:30, Sibanye FS

1. Salomi Kriek, 3:39:57, Hopetown

2. Berdine Smit, 3:59:58, Vodacom

  • 3. Cornel Scheepers, 4:03:27, Kimberley Pirates

1. Chabeli Nyedimane, 1:10:26, Free State Health

2. Frik Guys, 1:12:23, Teemaneng

  • 3. Sihalo Xwazi, 1:13:49, Vodacom

1. Anna Moeketsi, 1:29:09, Murray & Roberts

2. Annamari Laubscher, 1:35:06

  • 3. Siphokazi Diko, 1:38:36, Sibanye

1. Tebogo Pode, 32:59, Nedbank

2. Arthur Jantjies, 33:18, Hopetown

  • 3. Goitsemoding Moagi, 34:04, Teemaneng

1. Mamananya Tsoanamatsie, 40:35, Nedbank

2. Ruby Zimmerman, 49:33

3. Hendrika Louw, 51:02

Dié byeenkoms was ’n kwalifiserende wedloop vir die Comrades- en Twee Oseane-wedloop.

Atlete wat nog nie gekwalifiseer het nie, het binnekort nog ’n geleentheid wanneer die Diamant-marathon op 7 Maart aangebied word.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Noordkaap Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.