Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Atlete oes medaljes in op byeenkoms

Atlete van die Hoërskool Noord-Kaap het voortgebou op die sukses van hul goeie atletiekseisoen toe hulle op 2 Maart aan die Noord-Kaap-atletiekbyeenkoms in Upington deelgeneem het.

Dié Groenes het onder andere medaljes ingeoes:

  • Romeo van Wyk (o.19) het goud in die 200 m behaal;
  • Jacquin van Wyk (o.19) het goud in die 100 m behaal en silwer in die 200 m;
  • Keanan van Wyk (o.17) het goud in die hoogspring-nommer behaal;
  • Elric Kok (o.17) het silwer in die verspring-nommer ontvang;
  • Keante Pienaar (o.15) het goud in die 100 m en silwer in die 200 m behaal;
  • Thuto Montshiwa (o.19) het goud in die 110 m-hekkies en goud in die verspring-nommer ontvang;
  • Tristen Pinetown (o.17) het silwer in die 100 m en goud in die 200 m behaal;
  • Keletso Seoposengwe (o.17) het goud in die 100 m verwerf;
  • Omphile Leepile (o.15) het silwer in die verspring-nommer behaal; en
  • Marilee Hanekom het reeds vir die Suid-Afrikaanse kampioenskap gekwalifiseer.
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Noordkaap Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.