Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
BMW hou wenresep

Vir dekades al is die BMW GS die swaargewig-kampioen onder die avontuurfietse.

Hy spog weer met die beste verkoper in sy segment vir die jaar.

Dié keer met die nuwe generasie van sy vlagskip-avontuurfietse, die R1250 GS en R1250 GS Adventure.

Die fietse is steeds toegerus met die tradisionele bokser-enjin wat al vir 35 jaar diens doen, maar ’n groter slagvolume (1 170 cc na 1 254 cc) en nuwe meganika (’n skuiwende nok-as) help hom om nou meer krag met ’n laer verbruik te bied.

Ongeag jou keuse, BMW het dit weer reggekry om die nuwe GS in oor­eenstemming te bring met wat ander vervaardigers bied.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Noordkaap Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.