Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Brandstof word nog duurder

Motoriste kan in Oktober getref word deur ’n verhoging van soveel soos R1,14 per liter in die brandstofprys, wat die binnelandse prys van 95-oktaan tot bo R17 per liter kan stoot, het vroeë berekeninge deur die Sentrale Energiefonds die afgelope week gewys. Só ’n prysstyging sal die regering se brandstofpryssubsidie van 20c per liter vir September – teen ’n koste van R400 miljoen – uitwis. Jeff Radebe, minister van energie, het vroeër aangekondig dat brandstofpryse nie in September sal styg nie, behalwe petrol, wat met 5c per liter klim vanweë loonverhogings vir petroljoggies.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Noordkaap Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.