Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Broer en suster blink saam uit in tweekamp

Frances van der Merwe het op die afgelope Griekwa-tweekamp-kampioenskapsbyeenkoms die goue medalje vir o.17-meisies verower, asook die Jeanne Ami Steenkamp-wisseltrofee.

Haar broer, Hardus, het die goue medalje vir o.15-seuns verower, asook die Henrico Badenhorst-wisseltrofee.

Albei is gekies om op 30 Maart aan die Suid-Afrikaanse kampioenskapsbyeenkoms in Port Elizabeth deel te neem. Frances is ook as die spankaptein gekies.

Altesaam 63 atlete van oor die Noord-Kaap heen is vir die span gekies.

Dié twee is albei leerlinge aan die Hoerskool Diamantveld.

Tweekamp is ’n sportsoort wat hardloop en swem insluit.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Noordkaap Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.