Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Doel bly voor oë

Twee Fast 5-netbalspanne van die Hoërskool Diamantveld, die o.15- en die o.17-span, het op 18 en 19 Oktober aan die Twizza Fast 5-kampioen van kampioene-toernooi in Bloemfontein deelgeneem.

Die o.17-span het die eindronde gehaal, maar met ’n enkele doel teen die Hoërskool Framesby verloor en is as die naaswenner aangewys.

Die o.15-span het in die halfeindronde vasgeval en was algeheel derde.

Die uitslae is soos volg:

  • Die o.15-span:

– klop die Hoërskool Jim Fouché (7 – 5);

– verloor teen die Hoërskool Middelburg (5 – 6);

– klop die Hoërskool Hudson Park (12 – 3);

– klop die Hoërskool Framesby (12 – 3);

– verloor teen die Hoërskool Lichtenburg (9 – 10); en

– verloor teen die Hoërskool Middelburg in die halfeindstryd (9 – 14).

  • Die o.17-span:

– klop die Hoërskool Jim Fouché (8 – 5);

– klop Potchefstroom-Gimnasium (17 – 6);

– verloor teen die Hoërskool Lichtenburg (7 – 10);

– klop die Hoërskool Middelburg (13 – 12);

– verloor teen die Hoërskool Framesby (7 – 24);

– klop die Hoërskool Hudson Park (13 – 7);

– klop die Hoërskool Lichtenburg in die halfeindstryd (6 – 4); en

– verloor teen die Hoërskool Framesby in die eindstryd (7 – 8).

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Noordkaap Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.