Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Doen sy naam dawerend gestand
Die hoofwaterval van Augrabies het Vrydag (15/01) in ’n bruisende watermassa in die reeds vol ravyn afgestort. Hierteenoor kan dié waterval ’n rustige wit sluier wees, soos in November 2019 (links). Die dagbesoekertarief aan die Augrabieswaterval- Nasionale Park is R59 per volwassene en R29 vir kinders twee tot 11 jaar. Covid-19-regulasies geld en besoekers ondergaan siftingstoetse.foto’s: Anena Burger, genevieve maasdorp/sanparke
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.