Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Eclipse Cross lui nuwe era vir Mitsubishi in

Daar is nóg ’n nuwe stadskryger in die sportnuts-segment.

Ek sou die Eclipse Cross as aggressief atleties beskryf. Die sy- en agteraansig lyk vir my soos ’n mengsel van die Honda Civic, Volvo XC40 en Toyota C-HR, maar die vooraansig is suiwer, moderne Mitsubishi.

Die meeste oppervlakke en skakelaars voel duursaam en solied, en die uitleg van die instrumentpaneel is logies en ergonomies.

Daar is nie vreeslik baie ruimte in die bagasiebak nie, maar die agterste bank kan wel op spore vorentoe gly.

Die 2.0-liter natuurlik geaspireerde enjin wat in die ASX gebruik word, dryf ook die Eclipse Cross via ’n gladde CVT-tipe outomatiese ratkas aan.

Ek het bevind die Eclipse ry die grondpad soos ’n droom, al was die pad taamlik sinkplaat.

Die tweeliter-petrolenjin voel vol lewenslus (veral by die see) en verbysteek-plesier.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Noordkaap Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.