Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Fikse ‘elwe’ slaan voet vir Kersaflewering

Lede van die Run/Walk for Life-klub in Kimberley het op Woensdag 30 November die hittegolf aangedurf en na die Christina Kiddie-sentrum gestap om Kersgeskenke aan die kinders uit te deel.

Daar is vir ongeveer 20 kinders geskenke geneem.

Dié geskenke is deur die klublede geskenk.

Hierdie spesiale staptog het aan almal, skenkers en ontvangers, ewe veel vreugde besorg.

Die Run/Walk for Life-klub beoog om dit ’n jaarlikse geleentheid te maak.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Noordkaap Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.