Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Heeljaar Krismis met dié Santa (Fe)

Die nuwe Santa Fe is in sy vierde gedaante, en is ’n netjiese gesinsbus met sitplek vir sewe mense plus ’n lywige laairuim agter.

Almal is met die Koreane se staatmaker-dieselenijn van 2.2-liter toegerus en benut Hyundai se agtgang- outomatiese ratkas.

Op die pad is die klankdemping puik en die dieselenjin lewer lae brandstofverbruik.

Agter is daar 4 cm meer beenruimte en die sitplekke is ook ’n aks hoër gemaak

Die inligtingskerm sit bo-op die instrumentpaneel, toegerus met groot ikone.

Dit is glad nie meer ’n winskoop- sportnuts nie, maar ’n mens kan hom aanbeveel.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Noordkaap Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.