Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Hek na hoop altyd op ’n skrefie oop
In ’n skrille kontras met groot dele van die Noord-Kaap wat tans met ’n vrolike blommekleed in die lente dans, is daar steeds dele waar die uitmergelende droogte vir jare reeds voortduur. Van die landbouers in die droogtegebied het “uitgeboer” en boonop is die verklaring deur die regering, dat die droogte ’n nasionale ramp is, opgehef. Dit laat dié landbouers op moedverloor se vlakte, sonder geldelike hulp om na hul gesinne en werkers om te sien en om voeding vir die vee wat wel oor is, aan te skaf.Foto: Jacques Jansen van Vuuren
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.