Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Het troefkaarte
Ongeag hoe die rooihartebees se lang wimpers dit dalk laat lyk, is sy sig nie baie goed nie, maar ’n uitstekende gehoor- en reuksintuig vergoed daarvoor. Wanneer dié wildsbok skrik, hardloop hy in ’n sigsag-patroon, wat dit moeilik maak om hom te vang. Die rooihartebees, soos dié een in die Mokala- Nasionale Park, is die mees kleurryke van die verskillende hartebeesspesies. Lesers wat ’n foto, groter as 1 MB, met ’n storie het, kan dit na helena.barnard@­volksblad.com stuur. Foto: Helena Barnard
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Noordkaap Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.