Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Hoop op te midde van staking
Die voortslepende staking van munisipale werkers lei daartoe dat rommel vir die tweede week agtereenvolgens nie in Kimberley verwyder word nie. Saterdag (10/10) het die burgemeester van die Sol Plaatje-munisipaliteit, Patrick Mabilo, ’n dringende beroep op die werkers en vakbonde gedoen vir werkers om terug te keer. Teen Dinsdag was daar egter nog nie sprake daarvan nie. Mabilo het in sy versoek gesê dat die staking verdere druk op die reeds erge diensleweringskwessies plaas. Intussen is inwoners hewig ontstoke oor die staking waarin werkers onder meer ’n stewige jaarverhoging eis – te midde van die invloed van die Covid-19-pandemie, miljoene wat hul werk verloor het en groot ondernemings wat geen verhoging kon toestaan nie.Foto: Helena Barnard
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.