Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Hou morsjorse op hul tone
Aan weerskante van Christiana se hoofstraat pryk rooi vullisdromme elke paar meter, wat help om die dorp skoon te hou. Selfs op ’n Saterdag laatmiddag, aan die einde van die maand, was dié hoofstraat aansienlik skoner as dié van die omliggende dorpe. Die Beefmaster-groep het die vullisdromme ongeveer vier jaar gelede verskaf en dit is een van talle projekte wat die groep begin het om ’n positiewe verskil in die samelewing te maak. Foto: Helena Barnard
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.