Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Jonges se gedigte ingewag vir poësiekompetisie

Die Laerskool Blackrock in Black Rock bied ’n poësiekompetisie vir sy gr. 4- tot gr. 7-leerlinge aan.

Die gedig kan oor enige onderwerp handel – met die enigste voorwaarde dat dit uit agt tot 12 reëls moet bestaan.

Die wenner sal R1 000 ontvang.

Gedigte kan nog tot 30 November ingeskryf word.

Bel Karla Botha by 079-137-1164 vir meer inligting oor die kompetisie.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.