SPESIALE AANBOD: Betaal slegs R25 vir die eerste maand. Spring gou!
Nuus
Kantoor gesluit oor feestyd

Noordkaap wens alle lesers ’n Geseënde Kersfees en ’n voorspoedige nuwe jaar toe.

Die laaste 2018-uitgawe van Noordkaap verskyn op Woensdag (12/12).

Die kantoor by 2A Dalhamweg in Kimberley sal ook van dié dag af vir die Desembervakansie gesluit wees.

Noordkaap se kantoor maak weer op Maandag 7 Januarie vir besigheid en vir die ontvangs van die nuwe jaar se nuus oop.

Ons eerste uitgawe van die nuwe jaar verskyn op Woensdag 16 Januarie.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Noordkaap Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.