Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Leerlinge vir kultuur vereer

Die Hoërskool Noord-Kaap het op 10 Oktober sy kultuur­presteerders vereer.

Die volgende leerlinge het eerbewyse ontvang:Landsdiens:

  • Jessica Fourie is vereer as die lid wat die grootste bydrae tot landsdiens gelewer het.Openbare redevoering:
  • Rethabile Sindi, nasionale wenner van die Oppie-tong-af-kompetisie (gr. 11-oorredings­toespraak);
  • Siseko Sindi, nasionale wenner van die Oppie-tong-af-kompetisie (gr. 9-vermaaklikheidstoespraak); en
  • Nosisia Moloto, nasionale wenner van die Oppie-tong-af-kompetisie (gr. 8-motiveringstoespraak).ATKV-redenaars:
  • Gavin Swartz, nasionale wenner (gr. 8- en gr. 9-afdeling); en
  • Tristen Pinetown, nasionale wenner (gr. 10 tot gr. 12).Radikale redenaars:
  • Danté Jansen, nasionale wenner (gr. 10-afdeling); en
  • Zandile Nziweni, nasionale wenner (gr. 8-afdeling).Rotary Interact:
  • Thuto Moitsemang, trofee vir leierskap en toewyding. Artisticulta-redenaars:
  • Rethabile Sindi, Chanté Januarie en Tatum du Plessis (trofee vir ’n nasionale derde plek in die spanredenaars-afdeling); en
  • Liam Jacobs, nasionale wenner (gr. 12-onvoorbereide toespraak).
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Noordkaap Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.