Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Maak opslae met taak
’n Leerling aan die Hoërskool Duineveld in Upington, Elseri Pienaar, is onlangs deur die departement van wetenskap en tegnologie genader om die taak wat sy verlede jaar vir die Eskom-ekspo ingeskryf het, weer voor te lê. Die departement wil haar taak in ’n wetenskap-artikel in hoofstroomkoerante bevorder. Elseri het ’n patent ontwikkel waarmee ’n motoris die spaarwiel van ’n motor moeiteloos kan oplig tydens die vervanging van ’n pap band. Dié taak het haar verlede jaar op die Eskom-ekspo vir jong wetenskaplikes ’n silwermedalje besorg.Foto: Argief
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.