Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Man hang homself vermoedelik aan boom

Die rustigheid van Trimpark in Kimberley is versteur toe ’n 40-jarige man homself ver­moedelik aan ’n boom in die park, langs Oliverweg, opgehang het.

Volgens lt. kol. Dimakatso Mooi het ’n verby­ganger Maandagoggend (10/12) omstreeks 05:30 die lyk aan die aan die boom sien hang.

Inwoners wat Maandag­oggend met hul honde gestap en in dié park in Kimberley gedraf het, het op die grusame toneel afgekom.

Die man, Robert Mosikare van Green Point in Kimberley, was in groen klere en bruin skoene geklee.

Volgens Mooi is die omstandig­hede wat tot die voorval gelei het nog onbekend.

Die polisie ondersoek die saak.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Noordkaap Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.