Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Oord baat by praatjie

Die rubriekskrywer Hannes Noëth het Saterdagoggend (09/03) by die Horseshoe Inn as gasspreker op ’n geldinsamelings­geleentheid van die Stillerweë-aftreeoord opgetree.

Noëth se toespraak het gehandel oor “Hoop in ’n tyd van wanhoop”.

Die geleentheid is gehou om vir die skep van ’n Alzheimer-afdeling by die oord geld in te samel.

Pasiënte met Alzheimer se siekte word by die aftreeoord se versorgingsafdeling behandel, maar daar bestaan ’n groot behoefte aan ’n toegewyde Alzheimer-afdeling.

Noëth, ’n voormalige predikant van die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika en skoolhoof aan die Gereformeerde Skool Dirk Postma in Pretoria, is die uitvoerende direkteur van Solidariteit se Helpende Hand-beweging.

Helpende Hand het geld vir die stigting van die Alzheimer-eenheid bereidwillig in ruil vir die werwing van nuwe lede.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Noordkaap Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.