Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Plant boom om opvoeders se invloedryke rol te vier
Onderwysers van die Laerskool Sentraal Kakamas het op Dinsdag 1 September, Nasionale Boomplantdag, saam met verteenwoordigers van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) ’n boom by die skool geplant. Volgens die SAOU het hulle op dié dag drie spreekwoordelike bome geplant: ter ere van opvoeders in Suid-Afrika wat ’n verskil in ander se lewe maak; ter nagedagtenis aan SAOU-lede wat die stryd teen Covid-19 verloor het; en ter viering van vroue en die krag wat hulle uitdra. Van links is, voor: Ernst Swart, Tersia Koortzen, Dorette Pienaar en Liza-Mari Smit; agter: Anetta Burger, Alida van Niekerk, Henry Duvenhage (skoolhoof), Ina van Wyk, Fanie du Preez, Elani Mouton, Carla Wiese, Anabel Steyn, Jana Fourie, Nicoline Olivier, Marscha Britz, Lizelle van Tiddens, Laetitia Jansen van Rensburg, Annemari van den Heever en Babs van den Heever.Foto: Verskaf
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.