Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Rugbyspan ’n dubbele kampioen

Die Hoërskool Diamantveld (DHS) se o.15A-rugbyspan is vanjaar ’n dubbele kampioen.

Dié span het op Saterdag 25 Augustus in die eindstryd van die Kovsie-liga gespeel, waartydens hy Welkom-Gimnasium op Shimla-park in Bloemfontein met 22 – 19 geklop het.

Op 29 Augustus het die span die Sentrale-skolereeks se eindstryd teen die Hoërskool Voortrekker van Bethlehem gewen.

DHS se o.15A-rugbyspan bou voort op die sukses van die skool se ander spanne, wat ook vanjaar in die Sentrale-skolereeks geskitter het.

DHS se o.14A-, o.16A- en o.19A-rugbyspan kraai vanjaar almal koning in die Sentrale-skolereeks.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Noordkaap Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.