Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Sprokie in note

LIEFHEBBERS van klassieke musiek en aanhangers van die verteller en rymdigter Philip de Vos moet seker maak hulle kry ’n kaartjie vir die Pieter en die Wolf-optrede op 1 September op die Gariep Kunstefees.

Die Kaapstadse Filharmoniese Jeugorkes tree vanjaar op die fees op, wat van 1 tot 4 September in die Diamantstad gehou word. De Vos sal die verhoog met hulle deel.

Die program sluit onder meer Pieter en die Wolf deur Sergei Prokofiev in en dit vertel die sprokie met musiek en woorde.

  • Die konsertprogram sluit ook Die Swaan, die vierde beweging uit die negende simfonie van Antonin Dvorák, die Donder-en-weerligpolka van Johann Strauss en uittreksels uit Lord of the Dance en Star Wars in. Newton-teater om 19:00. R100.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.