Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Wagter sit beste pootjie voor

’n Hondeskou word Saterdag (29/02) om 11:30 op die R64-boeremark by die Gum Tree Lodge aangebied. Die geld wat ingesamel word, word aan die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Kimberley geskenk.

Elke eienaar mag een hond inskryf, en ’n hond mag in twee afdelings deelneem.

Die afdelings is soos volg:

  • kostuum en toertjies;
  • beste kinderhanteerder (vir vier- tot tienjariges);
  • versorgde voorkoms;
  • goue oues (vir honde vyf jaar en ouer); en
  • mees beminlike hondjie (vir hondjies jonger as ses maande).

Inskryfgeld kos R50 per afdeling. Alle honde moet aan leibande wees, en slegs gesonde, onaggressiewe honde wat ingeënt is mag ingeskryf word. Skakel 062-995-8930 of 079-981-1240.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Noordkaap Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.