Talle weermag-rugbyspanne van oor Suid-Afrika heen het van Maandag 1 Julie tot Vrydag (05/07) aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se rugbyweek by die Diskobolos-militêre basis in Kimberley deelgeneem.
Verskeie mans- en vrouespanne van die Wes-Kaap, Gauteng, Suidoos-Kaap, Limpopo, Boland, Noordwes, Vrystaat en Noord-Kaap (Griekwas) het meegeding.
Noordkaap het gaan inloer . . .