Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Weerspieël hoop in nuwe bloeisels en ou drome
Die swarthaak (Acacia mellifera), soms ’n ondeurdringbare struik en soms ’n boom so hoog soos 9 m, staan in volle bloei in groot dele van die Noord-Kaap. Digby so ’n swarthaak, langs die pad tussen Groblershoop en Griekwastad, staan die Kalahari Shopping Centre. Hoewel dit nou ’n verlate struktuur op dié uitgestrekte en dorre stuk aarde is, is dit simbolies van die lewenskrag van Noord-Kapenaars; van mense met ’n humorsin wat altyd bly hoop en drome koester.Foto: Helena Barnard
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.