Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Noordkaap
Kimberley se Botha gereed vir Comrades
HJ Botha

Altesaam 54 Bothas tel onder die bykans 25 000 atlete wat vanjaar die Comrades-marathon sal aandurf. Een van hulle is Kimberley se eie HJ Botha, klubkaptein van die Vodacom Kimberley Road Runners, wat vanjaar sy sesde Comrades aandurf.

Die van “Botha” kom ook in die naam van een van Comrades se berugte Groot Vyf-bulte, “Botha’s Hill” voor.

Ander gewilde vanne by hierdie jaar se Comrades-wedloop is Dlamini (altesaam 119 atlete), Ndlovu (altesaam 118 atlete), Khumalo (altesaam 88 atlete), Mthembu (altesaam 78 atlete), Mkhize (altesaam 77 atlete), Nkosi (altesaam 73 atlete), Ngcobo (altesaam 71 atlete), Smith (altesaam 64 atlete), Sithole (altesaam 64 atlete), Mahlangu (altesaam 58 atlete), Mokoena (altesaam 56 atlete), Naidoo (altesaam 56 atlete), Du Plessis (altesaam 54 atlete) en Zulu (altesaam 63 atlete).
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Noordkaap Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.